|
Klap ‘n Tekkie
pretloop …
Onthou
om jou
tekkies te kom klap op
Sat
10 Maart 2012
om
07:00 by die
Fonteine in Pretoria. Vir die minder fikses
en kinders is daar die 1 km, vir die meer fikses
die 5 km en vir die super fikses die 10 km.
Maak dit ‘n gesinsuitstappie en bring jou
huisgesin, kinders, babas in stootkarretjies,
persone in rolstoele,
familie, vriende, kollegas en jou hondekinders
aan halsbande saam. Kom stap in die mooi
skaduryke en veilige omgewing.
|